Daar is n love-scene in. Die fliek is PG 10-12 in Suid-Afrika. Nie seker hoekom dit nie eerder as PG-13 geklasifiseer was nie. Dit kan nog al awkward wees om dit saam met jul jonger kinders te sien. Geen naakheid nie, maar hulle sal die idee kry.
Violence & Gore
Moderate
Daar is n skollie in die fliek wat een van die karakters dreig. n Ander karakter word ook geskiet, daar is bloed, maar darem nie te grafies nie.n Gesins video is die nie.